• Facebook
  • Youtube
  • Instagram
  • Twitter
  • HOME
  • MY ACCOUNT
  • CHECKOUT
  • MY CART
CT +27 (0) 21 438 3301 | JHB +27 (0 ) 11 511 1988
  • 0Shopping Cart
Pieter Toerien Productions
  • VENUES
    • Theatres
    • Ovations Theatre Bistro CT
  • NEWS & REVIEWS
    • NEWS
    • REVIEWS
  • SHOWS
    • Now Showing
    • Coming Soon
    • Past Shows
  • THEATRICS
    • Theatrics Cape Town
    • Theatrics Johannesburg
  • GROUP BOOKINGS
    • Cape Town
    • Johannesburg
  • CONTACT
  • BOOK NOW
  • Menu
Sale!

Karoo Suite 2-Karoonagte

R260 R130

  • This production is in Afrikaans

Deon Meyer en Coenie de Villiers se verhoog produksie Karoo Suite het die afgelope paar jaar teatregangers oor Suid-Afrika heen op hul voete gehad. Die talle vertoonings het telkens uitverkoop. Deon Meyer is die verteller van sy eie verhale op die verhoog. Coenie de Villiers het die musiek geskep wat die vertellings ondersteun. Hulle voer dit saam met die Suite-musikante Jaconell Mouton, Mauritz Lotz en David Klassen uit. ‘n Oudiovisuele aanbieding – waarvan Deon Meyer self ook die pragtige Karoo-fotografie verskaf het vir die eerste Karoo Suite-vorm die agtergrond vir die vertoonings.

Na die sukses van Karoo Suite was gehore honger vir ‘n opvolg-skepping uit die twee meesters se verbeelding. Deon het jare gelede ‘n boek bekend gestel met die naam Karoonag en Coenie se gelykname lied het oor die afgelope dekades volksbesit geword. Dit was die inspirasie vir hul nuutskepping met nagstories oor die karoo. Karoo Suite 2: Karoonagte. Die oudiovisuele materiaal vir die vertooning is verskaf deur NASA, die National Geographic-span en die animasiekunstenaar Diek Grobler.

Deon Meyer & Coenie de Villiers

KAROO SUITE 2: Karoonagte

16 – 27 November

A stage production in which the South African author Deon Meyer narrates his own stories of the Karoo and Karoo nights to the music composed and performed by Coenie de Villiers along with three brilliant musicians.

The photography is provided by NASA, The national Geographic team as well as animations by Diek Grobler.

An audiovisual experience not to be missed.

Category: Theatrics Club Johannesburg Tags: animation, author, coenie de villiers, composer, deon meyer, diek grobler, karoo, karoo suite 2, karoonagte, monte theatre, montecasino, musician, nasa, national geographic, pieter toerien, theatre
  • Description

Description

Related products

  • LAMTA present COME TOGETHER

    R250 R125 Sale!
    Add to basket Show Details
  • The Last Five Years

    R280 R140 Sale!
    Add to basket Show Details
  • Mzansi Ballet’s THE ABBA SHOW

    R250 R125 Sale!
    Add to basket Show Details
  • Charles Dickens’ A Christmas Carol

    R230 R115 Sale!
    Add to basket Show Details
© Copyright - Pieter Toerien Productions
  • Facebook
  • Youtube
  • Instagram
  • Twitter
Edward Albee’s Who’s Afraid Of Virginia Woolf The Last Five Years
Scroll to top